Skip to content
Hiermee die inligting hoe ons die invloed van die Covid-19 virus gaan hanteer, veral met betrekking tot ons eredienste. Mag ons getroue God en Vader ons steeds in Christus vashou, ons deur sy Gees op koers hou en ons geloof groter spierkrag gee.